Môre Nico, wil net sê dat ek nou vas glo in die voordele van Reiki. Ek het die sessie met jou baie geniet en voel gemaklik met jou en sal dit op gereelde basis wil doen. Ek voel regtig baie kalm en helder en onaangeraak oor goed.
Wil ook sê dat ek besonder goed geslaap het – ek track my slaap patrone nou vir 3 weke reeds en het laasnag die 2de beste telling gekry wat bewys dat die sessie bydra tot rustig slaap.
Recent Comments